Relier Pairs gr 5 afrikaans groep 8 woordpasVersion en ligne gr 5 afrikaans groep 8 woordpas par Everyday Homeschooling 1 verhoging 2 gesindheid 3 hegtenis 4 kapsule 5 toevallig 6 bankrower 7 beïndruk 8 liefdadigheid Wanneer iemand deur die polisie gevang word vir iets wat hulle verkeerd gedoen het. 'n Plek wat hoër is as die omliggende omgewing 'n Organisasie wat geld of goed gee aan mense wat hulp nodig het. Die manier waarop jy dink of voel oor iets; jou houding. Iemand wat geld steel van 'n bank. 'n Klein, ronde voorwerp wat iets inhou of beskerm. Om 'n indruk op iemand te maak; ontsag inboesem Iets wat gebeur sonder plan of voorbedagtes; dit gebeur per ongeluk. 1 handtekening 2 sekretaresse 3 reageer 4 teenkanting 5 universiteit 6 afgunstig 7 humeur 'n Skool waar jy gaan om meer te leer na jy die hoërskool klaargemaak het. Om jaloers te wees op iemand anders se dinge of sukses. 'n Persoon wat help om 'n kantoor of 'n persoon te organiseer en te help. Wanneer jy nie saamstem of dinge anders sien as iemand anders nie. Om iets te doen of te sê nadat iets gebeur het. Die spesiale manier waarop mens jou voorletters en van neerskryf as jy 'n dokument onderteken Die geneigdheid om maklik of vinnig kwaad te word.