Ordonner les Lettres gr 8 afrikaans groep 6 letterskommelVersion en ligne gr 8 afrikaans groep 6 letterskommel par Everyday Homeschooling 1 'n Gesingery in die aand, o.a. voor 'n geliefde se venster S D N A E E R E 2 Nie interessant nie; waarin mens nie in belangstel nie I V G L R V E E 3 om voor te stel as die moeite werd om te doen A E L V A E B E N 4 Aan ander mense dink voor jy optree B G A D A M A E S 5 Die liefde vir wysheid S O F F E O L I I 6 'n oordrywing wat gebruik word vir beklemtoning of humor P L I O H O E B R 7 Besonder mooi en vol glorie. K I E F N M J I A 8 Om skriftelik vas te lê T K N O E G E P E 9 Met slym op die bors en kort van asem B T S I M A G O R A 10 Raamwerk of ander versperring wat 'n deel van 'n vertrek afskort T I F N S A G R O K 11 min of geen kennis in 'n onderwerp hê nie; veral nie kan lees of skryf nie. N A T A A L E F B E 12 die stappe om 'n antwoord te kry, of die antwoord self B I N E E E R K N G 13 Reëling dat werknemers (binne perke) hulle eie werkure bepaal. K E D S L T F I Y E 14 nie bereid is om verandering, hulp of beheer te aanvaar nie N A D E K R G I H K 15 Om konneksie te maak K N T K E R E E O N