1
afkorting uitgespreek as 'n woord; dit het slegs hoofletters en geen punte nie
2
hierdie woordsoorte dui name van persone of plekke aan
3
'n woord met min of meer dieselfde betekenis
4
wanneer konsonante in 'n woord herhaal
5
'n woordsoort wat twee sinne bymekaar voeg
6
'n paar versreëls van 'n gedig wat 'n eenheid vorm
7
wanneer die eindklanke van woorde dieselfde klink (gewoonlik in 'n gedig)
8
woorde uit 'n ander taal wat so baie gebruik word dat dit deel word van die taal
9
hierdie dui iemand se direkte woorde aan
10
drie kolletjies wat wys dat 'n sin onvoltooid is
11
woorde wat eenders klink, maar verskillend gespel word
12
wys hoe 'n mens 'n sin moet lees
13
woorde met die teenoorgestelde betekenis
14
persoon wat gedigte skryf
15
wanneer 'n komponis 'n gedig neem en 'n liedjie daarvan maak
16
woorde van 'n liedjie
17
woordsoort wat ons meer vertel van 'n werkwoord
18
woorde wat eenders gespel word, maar verskillende betekenisse het
19
die leesteken word gebruik voor die opnoem van 'n reeks
20
die stukkies waarin jy 'n woord kan opbreek