Mots Croisés gr 5 afrikaans groep 1 blokkiesraaiselVersion en ligne gr 5 afrikaans groep 1 blokkiesraaisel par Everyday Homeschooling 1 om op so 'n manier op te tree, of goed te doen wat sal aandag trek. 2 n algemene gevoel van vrees en ongelukkigheid 3 wanneer twee of meer dinge basies dieselfde of gelyk is aan mekaar 4 ‘n plek waar misdadigers aangehou word. 5 jou naaste lewende familie, soos jou kinders, ouers, eggenoot of broers en susters. 6 om iets van waarde prys te gee, gewoonlik ter wille van 'n beter doel. 7 Wat vooraf gebeur het 8 Iemand wat iemand anders in sy werk help 1 4 3 2 7 5 8 6 1 n groep stellings wat gebruik word om ander te oorreed om saam of teen iets te stem 2 behalwe dit wat genoem is 3 aanwysings of stappe om iets te doen 4 Iemand wat groot damme, brûe en paaie ontwerp 5 die omstandighede, toestande of voorwerpe waardeur 'n mens omring word 6 Dowwe, gedempte lig, soos met die oorgang tussen dag en nag 7 wanneer iets sonder ophou gebeur 7 1 2 5 3 6 4