Icon Créer jeu Créer jeu

Porifera worksheet / werkkaart

Test

(21)
Worksheet on Phylum Porifera
Werkkaart oor Filum Porifera

Téléchargez la version pour jouer sur papier

Âge recommandé: 21 ans
119 fois fait

Créé par

South Africa

Top 10 résultats

  1. 1
    01:54
    temps
    100
    but
  2. 2
    Joleen Subramoney
    Joleen Subramoney
    02:52
    temps
    100
    but
  3. 3
    Mariska
    Mariska
    01:22
    temps
    93
    but
  4. 4
    04:53
    temps
    93
    but
  5. 5
    Zuané
    Zuané
    01:58
    temps
    86
    but
  6. 6
    03:39
    temps
    86
    but
  7. 7
    Jennica Oosthuizen
    Jennica Oosthuizen
    04:13
    temps
    86
    but
  8. 8
    ella
    ella
    05:28
    temps
    86
    but
  9. 9
    nadine nel
    nadine nel
    07:59
    temps
    86
    but
  10. 10
    Wessel du bruyn
    Wessel du bruyn
    02:31
    temps
    80
    but
Voulez-vous apparaître dans le Top 10 de ce jeu? pour vous identifier.
Créez votre propre jeu gratuite à partir de notre créateur de jeu
Affrontez vos amis pour voir qui obtient le meilleur score dans ce jeu

Top Jeux

  1. temps
    but
  1. temps
    but
temps
but
temps
but
 
game-icon

Porifera worksheet / werkkaartVersion en ligne

Worksheet on Phylum Porifera Werkkaart oor Filum Porifera

par Dorette Pretorius
1

True or false: Sponges are only found in the oceans / Waar of vals: Sponse word net in die oseane gevind.

Written answer

2

True or false: Sponges are the least animal like organisms / Waar of vals: Sponse is die minste dieragtige organismes.

Written answer

3

True or false: Sponges are sessile / Waar of vals: Sponse is sessiel.

Written answer

4

True or false: Sponges have lots of very small openings and two big openings above and below / Waar of vals: Sponse het baie klein openinge en een groot opening bo en onder.

Written answer

5

Label the diagram A to D / Benoem die diagram A tot D.

6

Provide the function of the osculum / Verskaf die funksie van die oskulum.

7

What is the function of the part that is shown by the black block / Wat is die funksie van die gedeelte in die swartblok.

8

What is the function of the part that is shown by the black block / Wat is die funksie van die gedeelte in die swartblok.

9

What is the function of the part that is shown by the black block / Wat is die funksie van die gedeelte in die swartblok.

10

What is the function of the spongocoel / Wat is die funksie van die spongoseel.

11

Provide a term for the following: Both sexes in one animal / Verskaf 'n term vir die volgende: Albei geslagte in een dier gevind.

12

Provide a term for the following: Organism can regrow from a small piece / Verskaf 'n term vir die volgende: Organisme kan hergroei vanaf 'n klein stukkie.

13

Provide a term for the following: Independent embryonic stage / Verskaf 'n term vir die volgende: Onafhanklike embrioniese fase.

14

Provide a term for the following: Asexual reproduction leading to large colonies / Verskaf 'n term vir die volgende: Ongeslagtelike voortplanting wat groot kolonies tot gevolg het.

15

Which steps in the digestion process of sponges are correctly indicated by the picture below? / Watter een van die onderstaande prente verduidelik die proses van vertering in sponse?

educaplay suscripción