Ordonner les Lettres Skommel letters: Simson se verhaalVersion en ligne Skommel die letters om die woorde te kry wat pas by die beskrywing van dinge in die geskiedenis van Simson. par Kruiskind GK Jeug 1 Simson se pa N O M A G A 2 Sy hare word nie geskeer nie, want hy is toegewy aan God. N R E Ë R A A S 3 Die vrou wat Simson se geheim verklap het. E D A L L I 4 Spys het uit die eter gegaan en ______ uit die sterke. H E O S E I D I G T 5 Simson sterf tydens die offerfees vir die afgod, _______. D G N A O 6 Simson dra die ____ op sy rug na die berg oorkant Hebron. S O D S T O P A R T 7 Delila vleg Simson se haarlokke hierin vas. L E W F E S O T E 8 Die wapen waarmee Simson 'n duisend Filistyne doodslaan. B E E K A K N E 9 Simson gebruik hierdie diere om die Filistyne se koringlande af te brand. S K A L A K J 10 Die boodskapper wat die geboorte van Simson aankondig. L E G E N