Créer une activité
Jouer Ordonner les Lettres
1. 'n Gesingery in die aand, o.a. voor 'n geliefde se venster
R S E A E N E D
2. Nie interessant nie; waarin mens nie in belangstel nie
G R V L V I E E
3. om voor te stel as die moeite werd om te doen
B E A E L E A V N
4. Aan ander mense dink voor jy optree
A A M D B G S E A
5. Die liefde vir wysheid
S E I F O F L O I
6. 'n oordrywing wat gebruik word vir beklemtoning of humor
B E I O L H P R O
7. Besonder mooi en vol glorie.
A M F I J I E K N
8. Om skriftelik vas te lê
G E P O E K N T E
9. Met slym op die bors en kort van asem
R B S O I M A A G T
10. Raamwerk of ander versperring wat 'n deel van 'n vertrek afskort
T S N G I K A O R F
11. min of geen kennis in 'n onderwerp hê nie; veral nie kan lees of skryf nie.
E A L A T N A F B E
12. die stappe om 'n antwoord te kry, of die antwoord self
I B E K N N G E R E
13. Reëling dat werknemers (binne perke) hulle eie werkure bepaal.
E E Y L I T D K S F
14. nie bereid is om verandering, hulp of beheer te aanvaar nie
I G K H A K R E N D
15. Om konneksie te maak
E K R E N E N O T K