Créer une activité
Jouer Test
1.  []
Uitstekend of briljant.
2.  []
Die aksie om een getal van 'n ander af te trek.
3.  []
'n Klein kruik.
4.  []
Basies of fundamenteel.
5.  []
'n Geskrewe verslag van iemand se lewe.
6.  []
Magtig, invloedryk of beheer oor ander hê.
7.  []
Een bed wat bo-op 'n der bed ge stapel is.
8.  []
Wat bygevoeg is om iets volledig te maak
9.  []
Wat sonder verdere uitleg duidelik is
10.  []
Wat verband hou met afsonderlike dele of gebeure in 'n reeks.
11.  []
Samewerking, om saam te werk na 'n gemeenskaplike doel.
12.  []
'n Persoon wat amptelike rekords of register hou.
13.  []
'n Hormoon wat bloedsuiker vlakke reguleer.
14.  []
Oormatige sensitiwiteit en impulsiewe verandering van humeur.
15.  []
Haakies, leestekens wat gebruik word om inligting te skei of te verduidelik.