Créer une activité
Jouer Mots Croisés
1 iets verander van privaat na staatsbesit of beheer
2 'n persoon wat hoër in rang is as iemand anders
3 Meervoud van politikus; meer as een politikus
4 Metode van koop waar eiendomsreg na die koper oorgaan as die volle bedrag vereffen is
5 Om goedere met geweld te buit en/of dit wat oorbly te verwoes
6 'n blaadjie of klein boekie wat iets adverteer of 'n belangrike saak bespreek
7 'n Blaasinstrument van koper met 'n S-vormige buis en kleppe.
8 Die liggaam van 'n dooie dier
7
8
5
6
4
3
2
1
1 Met 'n toekomstige datum
2 Stukke papier met inligting wat êrens opgeplak is.
3 Wat alles weet; oor alle moontlike kennis beskik.
4 Wat besig is om te knaag (aanmekaar byt en kou)
5 n deel wat opwaarts of afwaarts loop
6 'n onderwerp of probleem waaroor mense dink en praat
7 'n reis wat met 'n boot onderneem word
1
7
5
3
4
6
2