Créer une activité
Jouer Relier Colonnes

manjifiek

serenade

filosofie

konnekteer

aamborstig

fleksietyd

aanbeveel

analfabeet

om voor te stel as die moeite werd om te doen

Om konneksie te maak

Besonder mooi en vol glorie.

Die liefde vir wysheid

min of geen kennis in 'n onderwerp hê nie; veral nie kan lees of skryf nie.

n Gesingery in die aand, o.a. voor 'n geliefde se venster

Reëling dat werknemers (binne perke) hulle eie werkure bepaal.

Met slym op die bors en kort van asem

afskorting

bedagsaam

opgeteken

hiperbool

berekening

hardnekkig

vervelig

nie bereid is om verandering, hulp of beheer te aanvaar nie

die stappe om 'n antwoord te kry, of die antwoord self

Raamwerk of ander versperring wat 'n deel van 'n vertrek afskort

Om skriftelik vas te lê

n oordrywing wat gebruik word vir beklemtoning of humor

Aan ander mense dink voor jy optree

Nie interessant nie; waarin mens nie in belangstel nie