Créer une activité
Jouer Relier Colonnes

aardbewing

padwaardig

smiddae

pofadder

meriete

reservaat

turkoois

funksie

gebied wat vir 'n spesifieke doel opsygesit is om dit te bewaar

giftige en aggressiewe slang wat hom opblaas as hy kwaad word

wat in goeie toestand en geskik is om op openbare paaie te ry

skudding van die aardoppervlak, veroorsaak deur skielike beweging in die aardkors

die kwaliteit om goed te wees en om lof of beloning te verdien

'n hemelblou of blougroen mineraal wat gesny en gepoleer word vir gebruik in juweliersware

die spesiale werk wat iets of iemand verrig

In die middag

politoer

nederig

gretig

beskikbaar

verdedig

staatmaker

repetisie

Opgewonde oor iets wat gaan gebeur of wat mens wil doen.

Smeermiddel om hout, leer, ens. te behandel en glansend te maak

Die herhaling van 'n handeling

Iemand op wie 'n mens altyd kan reken

om nie trots te wees of te dink jy is beter as ander nie

Om teen 'n aanval te beskerm

Dit wat jy kan kry of gebruik