Créer une activité
Jouer Test
1.  []
‘n Laag gasse wat 'n hemelliggaam, gewoonlik 'n planeet, omring
2.  []
beskadiging van die liggaam
3.  []
om vinnig te loop; om amper te hardloop
4.  []
iemand wat uit sy eie 'n besigheid begin en bedryf
5.  []
om iemand in naam te verteenwoordig
6.  []
iemand waarmee daar baie ongelukke of ander onaangename dinge mee gebeur
7.  []
'n Kort weergawe van die belangrikste inligting in ‘n teks
8.  []
die vermoë om iets goed te kan doen
9.  []
verskillende inligting wat neergeskryf word
10.  []
wanneer iets ongewoon of onverwags gebeur
11.  []
wanneer ‘n aansteeklike siekte vinnig onder 'n groot groep mense versprei.
12.  []
om hoë verstandelike vermoeë te hê
13.  []
wanneer iets baie snaaks of lagwekkend is
14.  []
Die merke of skade wat na ‘n besering agterbly
15.  []
om iets so te leer dat dit nie vergeet word nie