Créer une activité
Jouer Test
1.  []
iets wat baie goed is, en geloof en geprys moet word
2.  []
(positief) vriendelike en vertroulik. (negatief) lastig en opdringerig
3.  []
iets wat nie ontken kan word nie
4.  []
iets wat ‘n radikale verandering bring
5.  []
met wapens voorsien
6.  []
om iets deeglik te bestudeer om die komponente en samestelling te verstaan
7.  []
dit waaroor iets werklik gaan
8.  []
wanneere iets ingewikkeld of moeilik is om te verstaan
9.  []
wanneer jy iemand anders se woorde of idees gebruik en dit as jou eie deurgee
10.  []
om ‘n stof in iets anders op te neem
11.  []
‘n persoon wat teengestaan word (vyand)
12.  []
iemand wat glo dat sy geslag belangriker as die ander is
13.  []
om iets minder werd of minder belangrik te maak
14.  []
iets wat nie natuurlik voorkom nie
15.  []
iets wat nie redelik, regverdig of verstandig is nie