Créer une activité
Jouer Ordonner les Lettres
1. ‘n Laag gasse wat 'n hemelliggaam, gewoonlik 'n planeet, omring
T R A E F E M O S
2. beskadiging van die liggaam
N B E R S E G I
3. om vinnig te loop; om amper te hardloop
R P F D T A S A
4. iemand wat uit sy eie 'n besigheid begin en bedryf
N R E U N E E P T R R E
5. om iemand in naam te verteenwoordig
M N A N S E
6. iemand waarmee daar baie ongelukke of ander onaangename dinge mee gebeur
U O S Ë N V O K E G L L
7. 'n Kort weergawe van die belangrikste inligting in ‘n teks
G O P M S O N M I
8. die vermoë om iets goed te kan doen
N T T A L E
9. verskillende inligting wat neergeskryf word
K N A E N E G I T E A N
10. wanneer iets ongewoon of onverwags gebeur
A S I R E A D T M
11. wanneer ‘n aansteeklike siekte vinnig onder 'n groot groep mense versprei.
P I E I D E E M
12. om hoë verstandelike vermoeë te hê
L T G N E I E T N I L
13. wanneer iets baie snaaks of lagwekkend is
D I G O D K
14. Die merke of skade wat na ‘n besering agterbly
S S L E T E L
15. om iets so te leer dat dit nie vergeet word nie
R R I M O E E S M E