Créer une activité
Jouer Mots Croisés
1 iets wat baie goed is, en geloof en geprys moet word
2 ‘n persoon wat teengestaan word (vyand)
3 dit waaroor iets werklik gaan
4 om iets minder werd of minder belangrik te maak
5 iets wat nie redelik, regverdig of verstandig is nie
6 met wapens voorsien
7 iets wat nie ontken kan word nie
8 wanneer jy iemand anders se woorde of idees gebruik en dit as jou eie deurgee
4
1
6
7
5
2
3
8
1 iets wat ‘n radikale verandering bring
2 wanneere iets ingewikkeld of moeilik is om te verstaan
3 om iets deeglik bestudeer om die komponente en samestelling te verstaan
4 iemand wat glo dat sy geslag belangriker as die ander is
5 (positief) vriendelike en vertroulik. (negatief) lastig en opdringerig
6 om ‘n stof in iets anders op te neem
7 iets wat nie natuurlik voorkom nie
7
6
4
5
2
1
3