Créer une activité
Jouer Mots Croisés
1 'n angs of haat teen alles en almal wat van die buitelands af kom
2 baie duidelik en reguit
3 ‘n Persoon wat sy geboorteland verlaat om in 'n ander land te bly
4 die afsit van ‘n liggaamsdeel
5 ‘n Persoon wat die wet oortree en misdade pleeg
6 ‘n dokter wat siektes onder ‘n mikroskoop bestudeer
7 iets wat gruwelik is
8 ‘n negatiewe geestes toestand
2
4
1
5
3
7
8
6
1 wanneer iets weelderig en luuks is
2 'n persoon wat oor entoesiasties en obsessief is oor iets
3 n Klein, ligte motorfiets
4 wat ongewoon of nie normaal is nie
5 die toestand waarin iemand geen kwaad gedoen het nie
6 ‘n area waar baie bome of ander gewasse geplant word
7 iets wat na die hart begeer word
6
4
7
2
3
5
1