Créer une activité
Jouer Relier Colonnes

beklaenswaardig

benadering

perspektief

endossement

voormiddag

kelnerin

uitvoerhandel

implementeer

'n Handtekening, stempel of ander bewys dat 'n dokument eg is

om iets tot uitvoering te bring

enige tyd voor die middag

Uitvoer van goedere van een land na 'n ander

die uitsig wat jy oor iets het

vrou wat mense bedien en vir hulle kos en drankies aandra

Die manier hoe mens na iets kyk of dit hanteer

iets wat oor gekla of bejammer kan word

bewusteloos

stabiliteit

ontkenning

neutraliseer

donkiejare

reeksnommer

inisiatief

‘n baie lang tyd

toestand van stabiel te wees

Unieke nommer wat 'n item in 'n reeks identifiseer

Om iets skadeloos oneffektief te maak

om iets aan die gang te sit of aan te pak

wanneer ‘n mens nie meer bewus is wat om hul aangaan nie

om iets te ontken of te sê dat dit nie so is nie