Créer une activité
Jouer Froggy Jumps
1. 1.Wat let jy op omtrent al die diere wat ‘n bevolking opmaak?
A
hul is almal dieselfde spesie
B
hulle almal
C
2. 2.Hoe groot is ‘n bevolking?
A
minder as 200 individue
B
meer as 200 individue
C
dit word bepaal deur die spesifieke geografie streek
3. 4.Wat dink jy sal met die bevolking seekoeie in die St Lucia estuarium gebeur indien die rivier sou opdroog?
A
die bevolking gaan groei
B
meeste gaan uitstef of 'n ander habitat kry
C
hul gaan deel word van 'n ander spesie
4. wat is ekologie?
A
die studie van die verwantskappe tussen lewende en nie-lewende komponente.
B
die studie van alle lewende organismes
C
die studie van alle nie-lewende komponente
5. Waarom moet daar meer produseerders en minder karnivore in 'n voedselweb wees
A
die karnivore sal al die produseerders uit wis
B
die produseerders sal uitsterf, dus sal die voedselweb uit mekaar val
C
die voedselweb sal te veel uit rek en te veel spesies sal betrokke raak