Créer une activité
Jouer Mots Croisés
1 wanneer diere die kos en water, wat skaars is is 'n spesifieke gebied, moet deel.
2 al die diere van dieselfde spesie, in 'n spesifieke geografies streek
3 al die lewende en nie-lewende komponente in 'n area is hier in wisselwerking met mekaar
4 al die ekosisteme op aarde
5 eet net plant materiale
6 al die nie-lewende komponente in 'n ekosisteem
7 dieet bestaan uit beide plante en diere
8 twee spesies wat in dieselfde gemeenskap is wat vir baie lank interaksie het met mekaar
9 eet net diere materiaal
10 al die lewende komponente in 'n ekosisteem
10
9
7
8
6
4
1
5
3
2