Créer une activité
Jouer Test
1. 
Wat let jy op omtrent al die diere wat 'n bevolking opmaak? wat do you notice regarding all the animals that make up the population?
2. 
Hoe groot is 'n bevolking? how big is a population?
3. 
Wat is ekologie? what is ecology?
4. 
wat beteken interaksie in die sin van ekologie? What does interaction mean in the sense of ecology?
5. 
wat is 'n organisme? what is a organism?
6. 
Wat is 'n gemeenskap? what is a community?
7. 
verduidelik wat die biosfeer is/ explain what the biosphere is
8. 
4. Wat dink jy sal met die bevolking seekoeie in die St Lucia estuarium gebeur indien die rivier sou opdroog?What do you think would happen to the population of manatees in the St Lucia estuary if the river were to dry up?
9. 
wat is 'n omnivoor? what is an omnivore
10. 
verduidelik die tiepe interaksie wanneer 'n bosluis 'n persson byt. explain the type of interaction when a tick bites a human.
A.
parasiteisme/ parasitism
B.
mutualisnme/ mutualism
C.
kommensialisme/ commensialism
D.
simbiose/ symbiosis
11. 
verduidelik die interaksie tussen 'n suikerbekkie en 'n blom/ what do you call the interaction between a bird and a flower?
A.
parasitisme/ parasitism
B.
mutualisnme/ mutualism
C.
kommensialisme/ commensialism
D.
simbiose/ symbiosis