Créer une activité
Jouer Froggy Jumps
1. 1.Watter 2 goed is ‘n opsomming van die onderneming se finansiële toestand?
A
Bates en Laste
B
Balansstaat en inkomstestaat
C
Bruto Bedryfsinkomste en Bruto Wins,
2. olgens wat moet die finansiële verslae opgestel word?
A
Algemeen Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk
B
Die regering
C
Die staat
3. Wat is die primêre doel van die inkomste staat?
A
Om te sien hoeveel geld in 'n besigheid inkom
B
Om die wins of verlies wat oor ’n bepaalde periode verkry is, weer te gee
C
Om 'n besigheid se finansies dop te hou.
4. 4.In watter 2 dele word die balansstaat gedeel?
A
Bates en laste
B
Nie-bedryfslaste en bedryfslate
C
Bates Bestaan uit Nie-Bedryfsbates en Bedryfsbates
5. Wat is voorbeelde van bedryfsuitgawes?
A
Toerusting, vervoer en kapitaal
B
Bank, onttrekkings en brandstof
C
Materiaalkoste, lone en herstelwerk
6. Voorbeelde van bates
A
voertuie, grond en geboue
B
Salarisse, lone en advertensies
C
Kontant, bedryfsbates en vaste bates
7. 'n Voorbeeld van 'n las
A
Materiaalkoste
B
Brandstof
C
Eienaarsbelang
8. Geen onderneming mag geld maak ten koste van die natuur en die welsyn van die gemeenskap nie
A
Onwaar
B
Waar
C
Geen
9. Vervaardigingsondernemings hoef nie bedag te wees daarop dat die afvalstowwe, wat die gevolg is van hul produksieprosesse die waterbronne en die omgewing besoedel
A
Geen
B
Waar
C
Onwaar
10. Natuurbronne is onvervangbaar en die misbruik of oorbenutting daarvan kan dit sodanig uitput dat volhoubare ontwikkeling in die toekoms onmoontlik sal wees.
A
Geen
B
Waar
C
Onwaar
11. Handelsondernemings hoef nie daarop te let dat die produkte waarmee hulle handeldryf nie skadelik sal wees vir die jeug nie
A
Waar
B
Geen
C
Onwaar
12. Jong mense is nie ontvanklik vir invloede soos alkohol, sigarette, ongewensde boeke en tydskrifte en dit kan bydra tot morele verval
A
Waar
B
Geen
C
Onwaar